Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

209 Lodi @ Bains Game Lodge

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge 209, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 R522 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

209 Lodi @ Bains Game Lodge is 'n knus woonstel op die grondverdieping in die Bains Game Lodge in Bainsvlei, Bloemfontein. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir oornag-vakansieverblyf.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuis, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het ook 'n toonbank waar gaste ontbyt kan nuttig en 'n TV met Netflix.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe by die lodge wat 3 restaurante, 'n swembad, wasgoedgeriewe, 'n braai-area en 24 uur-sekuriteit insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by 209 Lodi @ Bains Game Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Jaar gelys 5

Ligging

  • Langs die R64, Bains Game Lodge 209, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
R580 R522
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
R580 R522
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge 209, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fd52b07d313f7747b0e0d3917165db615b2f47b2b604d4884333639bb30ffa0beef18be9b44455d073dcd01fcab1d3848ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R522 per nag (plek vir 2) Off the R64, Bains Game Lodge 209 Bainsvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.075120459806 26.152624462696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem