Uvongo Akkommodasie by 209 Uvongo Falls | LekkeSlaap
+13

209 Uvongo Falls

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 93, Uvongo-strand, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

209 Uvongo Falls is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die dorp bied reisigers wat die suidkus besoek die geleentheid om die goue strande en KwaZulu-Natalse kuslyn en al die beroemde strande en natuurlike woude te verken en subtropiese klimaat te geniet.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers met óf 'n bad óf 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n TV en sitkamerstel. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe, 2 swembaddens, 'n gimnasium en 'n muurbalbaan in die kompleks.

Afgesien van die strande bied die area ook van die beste duik- en snorkelgeleenthede in die land, met die warm Indiese Oseaan wat talle seelewe lok. Ander doendinge sluit branderplankry, seil- en kanoevaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by 209 Uvongo Falls sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marienerylaan 93, Uvongo-strand, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 93, Uvongo-strand, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7HMX99f4JxPkjLv4ZRPxnOq5V8ONlMHMb9F2tlHIPH3ln3oiEx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 6) 93 Marine Drive Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.834835460098 30.392663605347
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za