LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 20A Uvongo Cabanas | LekkeSlaap
+40

20A Uvongo Cabanas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 69, Uvongo Cabanas, Blok A, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

20A Uvongo Cabanas is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Dié duplekseenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is 'n solderkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het ook 'n TV met volledige DStv-kanale. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die ten volle toegeruste kombuis sluit breekware, eetgerei, 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitkamer spog met 'n grootskerm-TV met volledige DStv-kanale, 'n Blu-ray-DVD-speler en 'n kringklankstelsel.

Die leefarea lei na 'n privaat balkon met gasbraaigeriewe. 'n Aangewese onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks het veilige parkeerplek vir voertuie en dit is minder as 6 km vanaf die Hibiscus Mall en restaurante, en net 'n entjie se ry van ander geriewe in die Margate- en Shelly Beach-omgewing af.

Slaapplek

’n Bespreking by 20A Uvongo Cabanas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Colinstraat 69, Uvongo Cabanas, Blok A, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 69, Uvongo Cabanas, Blok A, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFgyCfKTzGwEV5mNvTx2yVsdgzrasCwTMwjRgyccy8oBqYHhneH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 69 Colin Street Uvongo Cabanas, Block A 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.832378604734 30.397634437273
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!