21 Capri
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R520 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
21 Capri is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in 'n strandfront-kompleks in Amazimtoti. Die eiendom is naby restaurante, asook besienswaardighede in die area en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, badkamer en kombuisie. Daar is 'n dubelbed, asook 'n slaapbank vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die eenheid het ook ingeboude kaste, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.
Daar is 'n gemeenskaplike braai-area op die eerste verdieping en 'n buitestort om seesand af te spoel op die grondverdieping. Toegang tot die woonstel sluit 'n hysbak en trappe in.
Slaapplek
’n Bespreking by 21 Capri sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 102
Jaar gelys 7
Ligging
- Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 21 Capri het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 49, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom