21 On Coetzee
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
21 On Coetzee is gerieflik geleë in Fichardt Park - een van die gewilde buurte van Bloemfontein. Die gastehuis is maklik bereikbaar van die N1 en Bram Fischer Lughawe af.
Verblyf is beskikbaar vir 37 gaste in 16 en suite-eenhede. Alle eenhede het DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n tuin en veilige parkeerplek.
Hier sal gaste tuis voel by 'n instansie in 'n veilige buurt wat fokus op gasvryheid en aandag aan detail skenk.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 193
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 21 On Coetzee het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat