210 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plesis-rylaan, Eden on the Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie woonstel op die boonste verdieping is in die Eden on the Bay-woonstelblok in die skilderagtige Bloubergstrand en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
210 Eden on the Bay is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en gaste in die tweede slaapkamer gebruik die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die sitarea met 'n eetenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure van die sitarea maak oop na 'n balkon met sitplek. Ondergrondse parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 210 Eden on the Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tyroan Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 97
Jaar gelys 5
Ligging
- Otto Du Plesis-rylaan, Eden on the Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plesis-rylaan, Eden on the Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom