LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 212 On Main | LekkeSlaap
+21

212 On Main

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

212 On Main is in die kusdorp, Agulhas, aan die mees suidelike punt van Afrika. Dis die naaste selfsorgverblyf aan die Agulhas Vuurtoring en die mees suidelike punt van Afrika. Die perseel is 200 m van die strand af en bied 'n onbeperkte see-uitsig.

Dié perseel bestaan uit die volle boonste verdieping van die woonhuis met aparte en onafhanklike toegang daartoe. Die boonste woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Albei slaapkamers het 'n balkon met 'n see-uitsig. Die derde, klein slaapkamer het 'n enkelbed, maar is slegs beskikbaar op versoek.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n pooltafel in die leefarea.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetstel.

Slaapplek

’n Bespreking by 212 On Main sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir 212 On Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 212 On Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARd4R0QI7B5fDvemnWW9nZWHqboGXEkEmugr8iVW2fIqEyPTiFC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 5 212 Main Road L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.827993245407 20.009836601223
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!