215 on 1st Street - V11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

215 on 1st Stree is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap suidkus geleë is. Die dorp is wêreldberoemd vir sy fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Die skilderagtige skoonheid, heerlike klimaat, buitelugdoendinge, plantegroei en hoe naby dit aan Kaapstad is, maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n pragtige stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by 215 on 1st Street - V11 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 215 On 1st Street - V11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 955 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za