2154 Somerset Links
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jigger-laan 13, Eenheid 2154 Somerset Links, Somerset-Wes, 7110, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
2154 Somerset Links is 'n bekoorlike woonstel en is deel van die veilige Somerset Links Apartments in Somerset-Wes. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die Somerset-Wes Mall, restaurante en 'n gholfbaan. Dié woonstel is ideaal vir 'n klein familie of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf naby Valsbaai en die Kaapse Wynlande.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en beid slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met 'n bad of 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek en lei na 'n balkon.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by 2154 Somerset Links sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Jigger-laan 13, Eenheid 2154 Somerset Links, Somerset-Wes, 7110, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jigger-laan 13, Eenheid 2154 Somerset Links, Somerset-Wes, 7110, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom