22 Capri
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Strandweg 49, Capri 22, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
22 Capri is ’n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van ’n veilige en bekende vakansieblok reg in die hartjie van Amanzimtoti. Dié blok is op die strand en bied pragtige uitsigte oor die see. Die strand en restaurante n speletjieskamer, rolbal, winkels en ’n wasgoeddiens is net 2 minute se stap vanaf die woonstel. Dit maak dié verblyf ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Daar is ’n verskeidenheid trekpleisters net ’n kort ent se ry vanaf Amanzimtoti. Gedurende die wintermaande mag gaste dalk net die Suidkus Sardienloop of die walvisse en dolfyne wat speel vanaf die woonstel kan sien.
22 Capri bied slaapplek aan 6 gaste en het 1 slaapkamer, ’n badkamer en ’n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas en ’n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het ’n dubbelbed, rusbanke en ’n platskerm-TV met beperkte kanale. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring as hul die Premium-pakket wil hê gedurende hul verblyf. Die eenheid het voorafbetaalbare lugversorging en dakwaaiers, en toegang tot die eenheid is via trappe of ’n hysbak.
’n Gemeenskaplike braai-area is op die dek beskikbaar op die eerste verdieping van die kompleks. Daar is ook ’n stort op die grondverdieping om die see se water af te was wanneer gaste van die strand af kom. Veilige parkeerplek is agter ’n outomatiese hek beskikbaar en die kompleks, asook die parkeer-area het geslotekringtelevisie wat gaste gerus kan stel.
Slaapplek
’n Bespreking by 22 Capri sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 102
Jaar gelys 7
Ligging
- Strandweg 49, Capri 22, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 22 Capri het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Strandweg 49, Capri 22, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom