Astonbaai Akkommodasie by 22 Jacana Selfsorg Jeffreysbaai | LekkeSlaap
+17

22 Jacana Selfsorg Jeffreysbaai

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacana-rylaan 22, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

22 Jakana is 'n selfsorgwoonstel in Astonbaai, slegs 4 km vanaf Jeffreysbaai. 22 Jacana bied 2 selfsorgverblyfopsies.

Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea het 1 koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-sitarea en die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel lei na 'n houtdek met 'n tafel en bankies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié woonstel is semi-losstaande van die hoofhuis.

Die hoofhuis het 3 slaapkamers wat slaapplek bied aan 6 gaste. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus, daar is ook ’n waskamer en ’n sitkamer met ’n TV en DStv-kanale. WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en ’n skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.

Die woonstel is net 900 m van die see en strandmeer af en 4 km van Jeffreysbaai se hoofstrand af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir 22 Jacana Selfsorg Jeffreysbaai
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Jacana-rylaan 22, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacana-rylaan 22, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9bff31be05f1bfb6785d5549c14a528c00be7df6b7996cb347bc1b77c53d33738e127fae7e23640b753ab0126aefa87237?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 22 Jacana Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.077348 24.907882
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za