LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 22 Protea | LekkeSlaap
+23

22 Protea

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
22 Protea
Selfsorg
Huisreëls

- Die swembad het 'n motoraangedrewe-oortreksel wat oop- of toegeskuif kan word.
- Let asb. dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Geen terugbetaling 60 dae voor die inklokdatum vir Desember tot Januarie.
Geen terugbetaling 30 dae voor die inklokdatum vir Februarie tot Mei.
Geen terugbetaling 14 dae voor die inklokdatum vir Junie tot November.
Volledige betaling is nodig as die inklokdatum 7 dae of minder vanaf die besprekingsdatum is. Die 50%-balansbetaling moet 7 dae voor die inklokdatum gemaak word vir alle ander besprekings.

Vanaf
R12 100
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R12 100
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R12 100
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 22, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlPJRDTqN1FgllvYCT4WDsqUC4fVmpYxXM34wGuOAc7DkXUUnHB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 100  per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 22 Protea Drive Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.171229676639 18.847192235582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!