229 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden on the Bay 229, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
229 Eden on the Bay is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Eden on the Bay wat naby die strand is, asook restaurante, kroeë en koffiewinkels wat op die onderste verdieping van die kompleks is.
Hierdie woonstel is op die boonste verdieping en daar is trappe wat daarna lei of gaste kan die hysbak gebruik. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks met 24 uur-sekuriteit. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon met meubels en lieflike uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 229 Eden on the Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Izolde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Eden on the Bay 229, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 229 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden on the Bay 229, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom