23 Ambleside
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ambleside-weg 23, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R514 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
23 Ambleside is 'n gastehuis in Umtentweni, Port Shepstone. Dié vakansiehuis is vir selfsorg- of B&B-verblyf. 23 Ambleside is net net 1,5 minute se stap vanaf die ongerepte strand en is ry-afstand vanaf winkels, restaurante en ander besienswaardighede.
Daar is 1 hoofhuis en 2 kothuise. Dié 3 opsies kan saam bespreek word vir 'n groot groep, maar individuele besprekings is ook welkom. Die hoofhuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en 'n halwe badkamers. Die eerste kothuis is oopplan en die tweede kothuis het slaapplek vir 3 gaste. Hierdie eenheid is apart van die hoofhuis. Die eerste kothuis het nie selfsorggeriewe nie, maar wel 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Kothuis 2 is selfsorg.
Gratis WiFi, 'n braai-area, 'n swembad en 'n trampolien (wat met 'n net omhein is) is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel, agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. 23 Ambleside is naby gewilde visvangplekke, 'n kroeg en 'n braairestaurant met 'n klimraam vir die jongspan.
Die plaaslike Quick Spar is 2,4 km weg. Die Oribi Plaza-winkelsentrum en die Hilltop Spar is 4,9 km hiervandaan.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Frans
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ambleside-weg 23, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 23 Ambleside het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umtentweni Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ambleside-weg 23, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom