Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Daffodil

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ezelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir 23 Daffodil
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
René J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker ervaring, net mooi niks om oor te kla nie.

Ek kan 23 Daffodil met 'n geruste hart aanbeveel, en het die 3 dae daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Rustig, veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gullaicha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gullaicha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was worth it.

We really enjoyed our stay, and we would definitely recommend this to friends and family. It is the perfect location for a getaway. The location, the service, the security, and safety were definitely the best, and also the impeccable view and features of the suite were pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika O
Besigheidsreis

Lovely, quiet and friendly!

Friendly owners and a beautifully decorated flatlet. Quite safe with friendly security at the main gates. Quiet area, close to N2 and major roads. Well stocked fridge and all amenities needed for your self-catering stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kapinga Renee M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kapinga Renee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

23 Daffodil is a peaceful place to spend a good weekend with families and friends.

We did enjoy the stay at 23 Daffodil. The host was very friendly, the place was very clean and neat, and our privacy was good too. Parking is safe on the premises and it's also a very quiet environment. We will definitely go back again and will also recommend it to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Wat 'n pragtige, smaakvol gemeubileerde en versierde woonstel geleë in 'n veilige omgewing. Het uit hul pad gegaan om te sorg dat alles gemaklik en na smaak is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid en is diere-vriendelik.

Was 'n pragtige, skoon en veilige plek gewees. Sal definitief weer 23 Daffodil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephany H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephany H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent experience.

Felt like home, extremely comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die plekkie gebruik vir ons dogter om aan te trek vir haar troue en vir.

Die padlsgetroudes om oor te bly. Ezelda het vreeslik baie moeite gedoen met ons en die bruidspaar. Die fotos is geneem in die plekkie en alles het perfek uitgewerk. Ek sou die plek met 'n oop gemoed aanbeveel vir enige oorbly, maar veral vir iemand wat blyplek naby 'n trou venue soek. Baie dankie vir al julle moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Was very nice and relaxing to stay at 23 Daffodil. The host was very friendly and accommodating. We will definitely stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik!

Dit is die eerste plek wat ons ingestap het en alles was so skoon en netjies. Selfs die stort het gelyk of dit nuut geteel is. Die gasheer en gasvrou was uiters vriendelik en verwelkomend. Die plekkie is baie privaat en rustig. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrismare J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismare J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het van die begin af baie welkom gevoel.

Ezelda het ons ingewag met 'n groot glimlag, en ons was verras met pragtige verblyf in 'n veilige omgewing. 23 Daffodil het voldoen aan al ons behoeftes en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful.

Firstly, the hostess was absolutely wonderful to us. She was friendly and kind. The apartment at 23 Daffodil is gorgeous, with everything beautifully arranged, neat and tidy. It has everything you need for a lovely and peaceful stay. It is a charming place. We loved it and will definitely visit again in the future. Thank you for taking care of us so well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut onverbeterlik.

Baie lekker ontvang, pragtige eenheid, en eienaars was so vriendelik en behulpsaam. Jammerte dat ons net een dag daar kon spandeer. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

23 Daffodil se terugvoer

Baie dankie Antoinette vir die mooi woorde. Dankie dat julle my plekkie so pragtig en netjies gelos het. Jule Sal altyd welkom wees.
Baie liefde en seën vir jou.

23 Daffodil
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhine Boulevard 51, Zevenwacht Landgoed, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaed8b84dbd3531f9ea76c8e9102d6ab521c2266a0b7a7120f8d93b068ca2cd1074fd521188bae15274e08b7f70f7c583cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 51 Rhine Boulevard Zevenwacht Country Estate 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.939067034707 18.716619197881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem