Gauteng Akkommodasie by 23 on Riverside | LekkeSlaap
+22

23 on Riverside

Lodge
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 23, Riverside Estates, Rhenosterspruit Conservancy, Lanseria, Pretoria Rural, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

23 on Riverside is op 'n eiendom wat van 'n bosveldplaas na 'n lodge omskep is en is slegs 7 km vanaf Lanseria Lughawe op die oewer van die Krokodilrivier.

Verblyf is beskikbaar in 8 gaste-suites wat elkeen slaapplek het vir 2 volwassenes, en 'n selfsorg-kothuis met slaapplek vir 6 gaste. Elke gaste-suite het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Geriewe en dienste sluit 'n wasgoeddiens, kamerdiens, 'n 24 uur-kragopwekker, 24 uur-sekuriteit en 'n pendeldiens in.

Die lodge bied 'n luukse, ontspanne ervaring met persoonlike diens en 'n wye verskeidenheid opwindende doendinge soos 'n spa, piekniekplekke by die rivierfront en aande by die boma. Toere na gewilde plekke in die omgewing soos die Wieg van die Mensdom, Ama Zwing Zwing Zip Lines en die De Wildt Luiperdreservaat en Leeupark is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 23, Riverside Estates, Rhenosterspruit Conservancy, Lanseria, Pretoria Rural, 1748, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 23, Riverside Estates, Rhenosterspruit Conservancy, Lanseria, Pretoria Rural, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHvesRIaaz82CDJaz8HOPfb0QiHkNNbpqjQ3iCVZq4B7mzgdOiF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) Plot 23, Riverside Estates Rhenosterspruit Conservancy 1748 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.890765085809 27.914625424029
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za