Wavecrest Akkommodasie by 23 Tamarisk Square | LekkeSlaap
+21
+21

23 Tamarisk Square

Selfsorg
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamarisk Square 23, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

23 Tamarisk Square bied selfsorgverblyf in die kusdorp Jeffreysbaai. Dié bekende branderplankry-bestemming is gewild vir sy besienswaardighede, strande en uitstekende branderplankry-branders.

Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle, ideaal vir 'n gesin van 4. Die eerste woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n volledige badkamer en die tweede woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 'n volledige badkamer. Albei eenhede het 'n goed toegeruste kombuis.

Elke eenheid het 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek. 'n Alarmstelsel is ook beskikbaar.

Jeffreysbaai het verskeie doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholfspeel, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tamarisk Square 23, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamarisk Square 23, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnNjiX6RJezrdc23NAcDX8ohmix7dES1lCRXy0FExbfKMM6AajM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 23 Tamarisk Square Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.02845 24.926013
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za