Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

235 On Surrey

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey-laan 235, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

235 On Surrey bied gerieflike selfsorg-oornagverblyf in Ferndale. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Verblyf word in 4 pragtige kamers, elk met 'n privaat ingang en badkamer gebied. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en badhanddoeke. Al die kamers het 'n kombuis met selfsorggeriewe en daar is 'n kamer met verhit-en-eetgeriewe. Elke kamer het ook geriewe soos 'n lessenaar en 'n stoel, 'n TV met Netflix en gratis WiFi, asook 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad of die tuin.

Gaste het toegang tot die tuin en 'n gedeelde swembad, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby openbare vervoer, winkels en restaurante geleë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir 235 On Surrey
Netheid
3.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Princess Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 11

Ligging

  • Surrey-laan 235, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink 235 On Surrey het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey-laan 235, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4fb553ad6cff467c7e4c55ebe8da5ecfeac0d7274ac0b2ee0654581304f4d3f77541099707207b7f0bf0220657170732f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 235 Surrey Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.1016033 27.9971161
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem