Kruger tot Canyons Akkommodasie by 24 Degrees Self-Catering | LekkeSlaap
+33

24 Degrees Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Degrees South , R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

24 Degrees Self-Catering is net 25 km vanaf Hoedspruit op die R531. Dit is op 'n 90 hektaar-wilplaas en die uitsigte op die Blydeberge is pragtig. Die Byderivierpoort is net 45 km van hier af en al wat tussen ons gaste en die Krugerwildtuin staan is sowat 90 minute agter die stuur. 24 Degrees Self-Catering is ideaal vir mense wat die Laeveld wil verken.

Daar is 3 chalets, waarvan die eerste een 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank het, die tweede een 3 enkelbeddens, en die derde een is 'n gesin-chalet. Elke chalet het 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n kombuisie. Basiese selfsorggeriewe, soos 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie en 'n ketel word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Verder het elke chalet 'n stoep met 'n tafel met 4 stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien. 24 Degrees Self-Catering Winkelsentrum is op die plaas en het 2 restaurante, skoulokale met klassieke motors en motorfietse, 'n dag-spa, en 'n paar interessante winkels. Gaan ry gerus fiets of stap 'n entjie in die bosveld op die plaas!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 24 Degrees South , R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Degrees South , R531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b371de53d3ee6d65268d5fec84bf44f4a6cb16b3af9269517d40a39015a84526c9a9170403c17225d8860bed2511ab8e48e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 24 Degrees South R531 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.467288 30.879436
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za