Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Gordonia

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 84

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 24 Gordonia
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lee-anne J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne J
Saam met vriende

Pragtig en genoeg ruimte.

Die oop vensters laat jou voel jy is op 'n somervakansie in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S
Saam met vriende

Baie lekker gekuier en die ligging is perfek.

Ons het baie lekker gebly en die plek het alles wat mens sal benodig. 'n Voorstel is dat as "check in" 14:00 is. Dat mens 2 uur kan inbook. Ons het net ná 2 gearriveer. Hulle was steeds besig om skoon te maak van vorige gaste. Ons het toe paar inkopies gaan doen, maar hulle was steeds besig toe ons terug kom. Hulle is eers tussen 15:30 en 16:00 weg. Anders as dit het ons vreeslik lekker gekuier en gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annarina G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarina G
Gesin met tieners

Ontspanne.

Baie netjies. Fantastiese ligging met 'n uitsig oor Valsbaai en die Helderberge. Die groot glasdeure wat oopmaak is fantasties. Dit skep soveel ruimte. Lekker braai-area met 'n stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 157, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ea131eca2e3ddaf4c1013b2fc0974e6cb1a4346c3bce4141f69bc0c757dcf98b0393610df56b5950cf91cccbb748e8a817e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 157 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165245722732 18.860159150926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem