Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Tides

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reesstraat 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Family Tides is 'n ruim, lugtige selfsorg-vakansiehuis in die pragtige kusarea van Yzerfontein. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n familie wat die lieflike Weskus wil verken.

Hierdie eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer wat ook 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is nog 'n oond en 'n stoof sowel as 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die glasskuifdeure lei na die onderdakstoep met meubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die groot tuin het 'n swembad wat van veselglas gemaak is en 'n sitarea waar gaste 'n koppie koffie in die oggend kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Family Tides sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Family Tides
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Reesstraat 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Family Tides het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reesstraat 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0894d0e7079b2bc1086f037ea6ec76ba4b5e43c49b9116768119387089b43b420caf4353b4d8029e3437a67d47b4486b06c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 12 mense 3 5 1 5 24 Rees Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.3523041 18.1503946
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem