Suidelike Voorstede Akkommodasie by 24 The Cottage | LekkeSlaap
+20

24 The Cottage

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 24 The Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacobus L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus L
Saam met vriende

Baie vriendelik en behulpsaam.

Netjiese skoon plek met vriendelike en behulpsame eienaars. Gebruik as blyplek tydens sportsbyeenkoms. Sal beslis aanbeveel of weer gebruik.

Rees A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rees A
Gesin met klein kinders

Lieflike blyplek weg vanaf jou eie huis met pragtige mense.

Ons is baie gasvry ontvang die hele tyd wat ons daar vertoef het was aangenaam.

24 The Cottage's terugvoer

Dear Rees,

Thank you very much for your review.
Pattie and I are very glad that you had a rewarding marathon and enjoyed the accommodation.

Do come back.
Regards,
Shun and Pattie

24 The Cottage
Mary M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ek sal definitief die cottage aanbeveel. Gasheer is baie vriendelik en die plek was baie goed toegerus en skoon.

24 The Cottage's terugvoer

Dear Mary,

Thank you very much for your review.
Pattie and I are very glad that you had a good time and enjoyed the accommodation.
Come back.


Regards,
Shun and Pattie

24 The Cottage
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tynemouthstraat 24, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyZdTsBXDBa29HkoRGU0isejmO0LTioC4vVrke9MIUEE1pignkr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 24 Tynemouth Road Plumstead 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -34.017031131507 18.482800573111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za