Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

245 Main Road

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Giesela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 20 resensies vir 245 Main Road
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Natasha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Die plekkie was netjies. Moenie hierdie deel plaas nie, maar ek persoonlik sal nie weer hiernatoe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

A cute place with everything you need, and very comfortable. Lovely host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzea L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anzea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly.

It was lovely. Just thought that the location was not good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plain and simple.

Great place, suited exactly what I need, plain and simple, no issues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmare V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmare V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ja, dit was 'n bietjie beperk met die kombuisgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joané D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Joané D
Gesin met klein kinders

Goeie oornag plek as jy nie baie wil betaal nie.

Baie netjiese plek. Ligging nie te goed nie. Bedkassies kan verbeter word. En dalk net 'n lig buite wanneer mens saans daar aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elton K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton K
Saam met vriende

Twice as nice!

My eerste keer was lekker, dus was ek terug vir 'n tweede keer. GK is absoluut 'n puik gasvrou en baie behulpsaam, nie dat enige hulp nodig was nie. Alles is gerieflik netjies in plek. Die ligging is rustig en stil en naby alles: groot winkels, vulstasies, wegneem etes en die see. Die kat kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C
Enkelreisiger

Gemaklike akkommodasie.

245 Main Road is gerieflik geleë langs die hoofpad. Die akkommodasie is netjies, skoon en geskik vir 'n paar dae se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat H

Dit was aangenaam. Baie rustig.

Ek sal enigeen aanbeveel om die plek te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina (tiena) F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina (tiena) F
Enkelreisiger

Gemaklik

Alles skoon en netjies, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenn M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn M
Enkelreisiger

Fulfilled requirements.

All that was required was a bed and Wi-Fi which was supplied in an efficient and pleasant manner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneli Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli Z
Enkelreisiger

Baie netjies en goeie waarde vir geld vir een aand se oorbly.

Dalk net die TV-kanale verduidelik op 'n brosjure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elton K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton K
Enkelreisiger

Alles het vlot verloop, in lyn met my verwagtinge.

Ek was baie vriendelik ontvang. Dit is winter en met my aankoms was die vetrek al vooraf verhit, baie sweet! Alles was netjies en gerieflik en gemaklik. Ek het my verblyf terdeë geniet. Die ligging is heerlik naby die groot winkels. Die uitsig na die berg is bewonderend. Baie dankie gasvrou GK, jy is 'n engel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Enkelreisiger

Baie netjies en privaat.

Ruim vertrek, baie mooi binne, gemaklike bed en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie lekker en rustige naweek gehad.

Die plek het presies gelyk soos wat dit op die foto's was. Baie vriendelike dienste. Ons het dit baie geniet. Dit het 'n fantasmagoriese uitsig op die see en die walvisse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike wegbreeknaweek. Alles was perfek. Doe so voort.

Die ligging, veiligheid en netheid was van die hoogste gehalte. Die see is net 'n hanetreetjie weg. So dis 'n plekkie wat ek beslis weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iris D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hoogte punt was die ontbyt van die dag.

'n Wye verskeidenheid. Die gasvrou, Giesela is baie vriendelik, behulpsaam en professioneel en baie ekstra moeite vir ons gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Therese C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation for 2 days.

Will not recommend this facility to anyone. With more effort this could become a liveable facility. Main gate outside had to be locked with a chain individually, one of the doors leading into the facility did not lock, No parking (the garage was used for a table and chairs for breakfast), no service delivery (had to purchase our own garbage bags), no clean towels on the 2nd day, shower curtain short and wrapped around ones body resulting water running into bathroom. No aircon, no microwave, tiny fridge and overall I was not impressed at all and spent minimum time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeré D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeré D
Gesin met tieners

Cute little room, very neat and tidy. The Wi-Fi was very bad probably due to the strong wind.

Our overnight stay was very pleasant, the Hist family was very welcoming. If I could make a suggestion, guests should be asked about any allergies or dietary restrictions, we got a huge breakfast but couldn't even eat half of the meal due to allergies and dietary restrictions.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R500
R500 R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 245, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd37668560109b3b4399e6744883eec0b3292adad187f34927c6fc798c3649ce12a8c774a682908a7566088f599715f5640a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 245 Main Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.337704170987 19.004195248406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem