Pietermaritzburg Akkommodasie by 25 on Q | LekkeSlaap
+7

25 on Q

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 25 on Q
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Margot R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot R
Gesin met tieners

The accommodation was immaculate - will definitely be back.

It was a real pleasure dealing with Nadia. We will definitely be back as it was conveniently located to where we needed to be.

Clifford F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford F
Gesin met klein kinders

Very clean, comfortable and welcoming.

25 on Q is the perfect stop over. We stayed over for a weekend as we attended a wedding. The cottage is perfect for a family of 4. Very clean and comfortable, set in a beautiful garden and a quite area. I would highly recommend 25 on Q to anyone. Thank you Melinda and we will definitely see you again.

25 on Q's terugvoer

Thank you very much for the feedback. I'm glad you enjoyed your stay amd we look forward to seeing you again.

25 on Q
Adri S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvryheid.

Ons was welkom ontvang en het baie gemaklik gevoel. Skoon, netjies en veilig. Daar is alles wat nodig is.

Rudolph P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph P
Saam met vriende

Skoon netjies en veilig. Lekker geslaap. Stil omgewing.

Waarde vir geld. Gasvrye mense. Baie aangenaam gevind, netjies en skoon.

Marina R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap - dis skoon en netjies, veilige parkering met 'n vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Ons verblyf was regtig waarde vir geld. Ons was vroegoggend uit en laataand terug met geen probleme nie. Die gasvrou en haar familie was uitstekend. Hulle het ons sommer dadelik tuis laat voel. Sal weer daar tuisgaan, indien ons weer Pietermaritzburg toe moet gaan.

Nadia H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Gesin met klein kinders

Skoon, gemaklik en uitstekende waarde vir geld.

Pragtige houthuisie en was silwerskoon op aankoms! Melinda het uit haar pad uit gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Ek beveel 25 on Q beslis aan enigiemand wat graag Pietermaritzburg toe wil gaan! Ons sal definitief terug gaan!

Sanet B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B
Gesin met tieners

Lekker snoesige, warm plekkie.

Dis 'n lekker snoesige plekke vir 'n gesin van 4, mooi bad na lang dag wat geniet kan word.

Engela J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela J
Gesin met tieners

Fantasties.

Ek het die verblyf baie geniet. Ek het tuis gevoel.

25 on Q's terugvoer

Ons is baie bly jy het jou tydjie by ons geniet.

25 on Q
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quantock-weg 25, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs9nKliJfzQjI1kH4ijFA6HOkLeooHxXQHMTHY20c7bxSwNoGOi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 25 Quantock Road Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -29.638328711846 30.421793090773
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za