26 Disa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

26 Disa is 'n gerieflike selfsorg-dubbelverdiepinghuis in 'n fantastiese bestemming net meters vanaf Onrus se strand, pragtig wandelpaadjies en bekende restaurante.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste met 'n maksimum van 9 volwassenes en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer is soos 'n gesinsuite met 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind.

Die nuut opgeknapte kombuis bied toegang tot 'n tuin met 'n buitestort en braaigeriewe. Die oopplan-sitkamer en eetarea het 'n ingeboude braai. Pragtige berg-uitsigte kan vanaf die balkon op die boonste verdieping geniet word.

Slaapplek

'n Bespreking by 26 Disa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 26 Disa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za