Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Chopin

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir 26 on Chopin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nikki S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki S
Gesin met klein kinders

Rustige, bekoorbare elegansie.

Hier is so ongelooflik baie aandag aan details gegee. Alles is ongelooflik skoon, netjies en duursaam. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die privaat ingang waardeer, ons moes uit vir 'n troue laat middag en het nie nodig gehad om die eienaars te pla toe ons terug kom nie. Alles is mooi verduidelik, niks verwarrend nie. Die area is lieflik rustig en stil. Ons is nog die volgende oggend met 'n lieflike donderstorm en tortelduiwe wakker gemaak- Idillies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 on Chopin se terugvoer

Hallo Nikki
Dankie vir jou review! Altyd heerlik om gaste soos julle te mag huisves. Dankie dat jul mooi na ons plek gekyk het! Hoop ons sien julle sommer gou weer by ons. Julle sal altyd welkom wees.
Vriendelike groete
Elsie

26 on Chopin
Edwill V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwill V
Gesin met tieners

Fantastiese oornag gewees.

Heerlik gebly, die gasvrou het ons vriendelik ontvang en alles aan ons verduidelik, selfs die loadshedding skedule vir ons deurgegee. Alles is soos op foto's en gerieflik. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 on Chopin se terugvoer

Dankie Edwill, dit was net 'n plesier om julle te kon huisves! Julle is uitstekende gaste. Hoop ons sien julle gou weer, altyd welkom by ons!
Elsie

26 on Chopin
Zelda W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W
Gesin met tieners

Jou huis, weg van die huis.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Beslis een van die beste plekke waar ons gebly het. Alles was skoon en netjies. Hans en Elsie het ons laat tuis voel. Die ekstra filterkoffie wat ons kon maak, was die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

A hidden gem, excellent, matched all our needs and expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer bespreek en die plekkie aanbeveel!

Pragtig, netjies en baie skoon, so smaakvol ingerig. Gerieflik met alles en nog meer wat mens nodig het. Ons is bederf met koffie en beskuit, lekker koue water in die yskas, 'n fles kookwater gedurende beurtkrag en baie billike pryse op die (honesty bar). Elsie is so vriendelik en gasvry en laat mens sommer tuis voel. Ons was aangenaam verras met alles, sou niks verander nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 on Chopin se terugvoer

Baie dankie, Annalie! Julle was uitstekende gaste! Julle sal altyd welkom wees by Comfy & Cozy. Glo ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Elsie

26 on Chopin
Marilize H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het so lekker gebly. Alles was perfek! Baie skoon en Tannie Elsie is die vriendelikste mens wat ek ken! 5 Ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 on Chopin se terugvoer

Dankie Marilize!!
Julle was uitstekende gaste. Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons hoop om jul gou weer hier by ons te kan laat tuis voel.
Vriendelike groete
Elsie

26 on Chopin
Megan C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan C
Saam met vriende

Stress-free.

Elsie was very welcoming. The home is very clean and has everything needed for you and a few friends. I would highly recommend this guest house. Definitely coming back, thanks Elsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 on Chopin se terugvoer

Thank you, Megan....
It was a pleasure hosting you!
Hope to see you soon again.
Friendly regards
Elsie

26 on Chopin
Lize H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize H
Gesin met tieners

Uitstekend.

Elsie het ons baie vriendelik ontvang en was uiters hulpvaardig. Sy het selfs tydens beurtkrag vir ons 'n fles kookwater gebring om koffie te maak. Die eenheid is uiters netjies en stylvol met alles wat 'n mens benodig. Ek sal beslis weer hier tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 on Chopin se terugvoer

Dankie Lize.
Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.
Julle was wonderlike gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Elsie, 26 on Chopin

26 on Chopin
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chopin-straat 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78ba449c8f1d16113f89e82c09b99d5fef118d73350a6344bac44502ef139e40a6d7086ae959b08f0360ca857854bb8adfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 8 5 1 5 26 Chopin Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.7023064 27.1160194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem