Marlothpark Akkommodasie by 2745 on Civet | LekkeSlaap
+19
+19

2745 on Civet

Selfsorg
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Civet-laan 2745, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

2745 on Civet is 'n selfsorghuis in die bekende Marlothpark Natuurreservaat.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede kamers het elk 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien, diepvrieskas en 'n yskas-vrieskas. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n TV. Die huis het 2 lugversorgers en 2 staanwaaiers. Onderdak parkeerplek is beskikbaar.

Buite is 'n groot stoep met sitplek en 'n uitsig oor die Bosveld. 'n Plonspoel is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 2745 on Civet sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Ligging

  • Civet-laan 2745, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Civet-laan 2745, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaeaaf46fcdd73b1fdf177c6629f33a4269340d4e19c0f85643b79623403ff8ca94a6dd238328e7f9bb023ec7a84377a1217?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 2745 Civet Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.341243026945 31.794805830688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za