+44
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Caledon Street, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

28 On Caledon bied privaat en gerieflike verblyf in George vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in die hartjie van 'n stil buurt, Camphersdrift. Agter die gastehuis is 2 reuse pieke wat deel vorm van die Outeniekwaberge. Stel jou voor om soggens rustig 'n koppie koffie of tee te geniet terwyl jy dié asemrowende uitsig bewonder.

Dié gastehuis met sy Europese styl is net 15 minute se ry van die naaste strand en lughawe af en is stapafstand vanaf die naaste banke. Die middedorp is net in die straat af en 'n entjie se stap bring jou tot by restaurante, koffiewinkels en pragtige botaniese tuine.

Verblyf is in 'n en suite-gastekamer met 'n koningingrootte-bed. Die groot en suite-badkamer het 'n losstaande Victoriaanse bad en 'n moderne, oop stort. Die kamer lei na 'n gerieflike sitkamer met 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. 'n Kontinentale ontbyt kan bedien word en sluit ontbytgraan, granola, vars vrugte, melk en beskuit insluit.

Die sitkamer lei na 'n privaat stoep, rustige tuin en die swembad waar gaste gerus kan ontspan. Kinders sal op versoek oorweeg word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elaine S
Saam met lewensmaat
5.0
5 Star Accommodation. A beautiful Cottage with a quiet peaceful atmosphere, spotless clean and private. Very friendly and helpful owner...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Anele J
5.0
Heerlik gebly. Ek sal weer hier bly. Privaat, naby alles en so veilig. Kamer het meer as wat mens nodig het weg van huis. Beveel 28 on Caledon sterk a...
Sien meer
Apr 2026
Sevrin H
5.0
Perfect. Perfect, just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Koos D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer in die toekoms hier kom bly! Was naby, gerieflik en veilig vir my, sodat ek na my man in die Medikliniek kon ry, en donker kon ter...
Sien meer
Nov 2025
Geraldine G
4.6
Pekkie is gerieflik, netjies en al die nodige basiese geriewe was daar. Dit was net 1 aand wat ons oornag het en dit het voldoen aan wat nodig was. Ba...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

SUE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 28 Caledon Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 On Caledon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Caledon Street, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlYzExODkxLWNiNTktNDBjMC1iMTVmLTMzNThjMmNhMDAzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 28 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951609051818 22.46153782209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang