LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 28 on Hoop | LekkeSlaap
+46

28 on Hoop

Op die Nippertjie-aanbod 35% af

Kry 35% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 9 Sep 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoopstraat 28, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R813 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

28 on Hoop is ’n B&B in die rustige dorpie Bredasdorp in die Overberg. Daar is verskeie doendinge in Bredasdorp asook kulturele en historiese besienswaardighede.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat slaapplek vir 2 volwassenes het. Elke kamer is individueel versier en het ook ’n en suite-badkamer. Verder is daar ’n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met ’n DVD-speler, haardroër, elektriese kluis en gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 28 on Hoop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoopstraat 28, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 on Hoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 250
Vanaf R813
per nag (vir 2 persone)
was R1 250
Vanaf R813
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoopstraat 28, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPqIM52tIhuCzN7XY5fxH1bwjU0FEEmih7y8JsGALZ4FoLqK5Yz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R813  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 28 Hoop Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.53626 20.0402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!