Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Place

Weeksdagaanbod 40% af

Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in Bettiesbaai en slegs 1.7 km van Bettiesbaai hoofstrand, bied Seaview on 2822 akkommodasie met see- en berguitsigte, gratis WiFi en gratis privaat parkering. Gaste kan voordeel trek uit 'n stoep met panoramiese uitsigte 'n binnehuise kaggel. en toegeboude braai area Die eiendom is rookvry en is 7.9 km vanaf Arabella Country Estate.

Die huis met 'n terras het 2 slaapkamers, 'n leefarea, 'n platskerm-TV, 'n toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n oond, en 3 badkamers met 'n stap-in stort en bad. Handdoeke en beddegoed is beskikbaar in die huis. Vir toegevoegde privaatheid het die akkommodasie 'n private ingang. 'n Aparte woonstel ten volle toegerus met badkamer, kombuis en slaaparea kan ook geboek word. Hierdie woonstel is met 'n deur verbind aan huis en laat dus maklike toegang toe.

Gaste by die huis kan aktiwiteite in en rondom Bettiesbaai geniet, soos fietsry, visvang en 'n groot verskeidenheid staproetes As jy die area wil ontdek, is wynplase, walvis besigtiging (in seisooen) 'n pikkewyn kolonie en haai duikmoontlikhede in die omgewing. Seaview on 2822 kan ook 'n motorhuurdiens reël.

Harold Porter Botaniese tuin is 800 meter stap afstand van eiendom af. Kleinmond Gholfbaan is 13 km van die akkommodasie af, terwyl die Mt Hebron Natuurreservaat 25 km van die eiendom af is. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionaal, 75 km vanaf Seaview on 2822 en die eiendom bied 'n betaalde lughawe pendeldiens aan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Happy Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee3acf9b37616fa2781de1e878f118ca432a5c89d57a0eb441489fe8a8226ba714a2f9c19b6e8853126812ed3b192874a140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R480 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2822 Clarens Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3540225 18.9327432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem