Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Place

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Bettysbaai. Dit is sowat 300 m vanaf die see en die ideale wegbreek vir 'n heerlike naweek of vakansie.

Happy Place is op die grondverdieping geleë en is 'n aparte eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n romantiese bad in die slaapkamer. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplanleefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, yskas, vrieskas, breekware en eetgerei toegerus is. Daar is ook gratis WiFi, 'n groot TV, batteryligte en 'n dek met braaigeriewe en 'n see-uitsig. 'n Buitestort is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Happy Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 1

Ligging

  • Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9ab10cabd457b8ee013bfc42a6d057353d535217b7e69c970c832a8e2152aed7b0aef3d31febd3131553da6b1a607be3f4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2822 Clarens Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3540225 18.9327432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem