Bloemfontein Akkommodasie by 28onCalliope | LekkeSlaap
+21

28onCalliope

  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Callioperylaan 28 , Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

28onCalliope is in Helicon Heights in Bloemfontein geleë en bied gehalte oornagverblyf slegs 5 km van die N1-toegangsweg af. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en langpadreisigers wat tussen die groot stede wil rus of oornag.

Ons het 3 aparte eenhede. Elke eenheid is toegerus met ’n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet asook basiese, semi-selfsorggeriewe wat 'n wasbak, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, eetgerei en breekware insluit. Daar is ook 'n TV met DStv. Die gesinseenheid kan slegs met behulp van trappe bereik word.

28onCalliope het 'n swembad en veilige parkeerplek. 28onCalliope bedien geen etes nie. Ons is slegs 1 km vanaf die nuut opgeknapte Northridge Mall met verskeie restaurante soos Wimpy, Mugg & Bean, Cape Town Fish Market en Beef & Reef. Daar is ook verskeie winkels onder meer PNA, Trappers, Old Khaki, Cape Union Mart, Sandy's Shoes, Jewel Craft en nog vele meer asook 'n Virgin Active. Die verblyf is 7 km vanaf Mimosa Mall, 8 km vanaf Loch Logan Waterfront en 15 km van die Bram Fischer Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir 28onCalliope
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Callioperylaan 28 , Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 28onCalliope het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Callioperylaan 28 , Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwN2UxMGQwLWYzN2MtNGFiMy05YzU3LWE1ZDBiZjQ4ODIxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 28 Calliope Drive Helicon Heights 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.0755 26.230694444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za