Bloemfontein Akkommodasie by 28onCalliope | LekkeSlaap
+21

28onCalliope

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir 28onCalliope
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariana V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Enkelreisiger

Dit was die mooiste badkamer wat ek nog gesien het.

Aangename omgewing, rustig en veilig.

Dorette D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D
Saam met vriende

Vriendelik, goed ingerig, fantasties ervaring.

Ek het die aand laterig daar aangekom, was egter geen probleem vir die eienares nie. Eenheid het meer as verwag word, ongelooflik ingerig. Gerieflik.

Carmen O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen O
Enkelreisiger

Dit was so lekker rustig.

Die kamer was baie netjies.

Melvyn C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvyn C
Gesin met tieners

Lekker en vriendelike diens.

Een aand geslaap, as die kinders sê ons moet weer kom. As hulle dit sê, sê dit baie, sal weer kom.

Theodore W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore W
Enkelreisiger

Baie goed ingerig en werklik waarde vir geld.

Ek was verbaas dat ek so min betaal het vir hierdie klein maar baie goed ingerigte verblyf. Ek kan dit vir enige person aanbeveel.

Cas C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cas C
Gesin met tieners

It is a wonderful place to overnight.

The accommodation was a bit small for parents with a teenager, but quite adequate for staying overnight. The room has everything you need and was very clean. The owner is very friendly and helpful. We will stay there again.

Dieter S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter S
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename ervaring en ons is baie vriendelik behandel en dit was vir ons maklik om dit te vind. Baie dankie vir 'n puik diens.

Sien sterre.

Annelie M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie M
Enkelreisiger

Was só lekker en veilig om daar te slaap.

Gasvrou was baie vriendelik, woonstelletjie was netjies en skoon Linne was pragtig. Alles was in werkende orde, Buite was dit ook netjies en veilig.

Gaby Z - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby Z
Enkelreisiger

Clean accommodation, friendly and very helpful host(s), a home-from-home atmosphere!

See stars.

Quintom M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Quintom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld. Het baie meer verwag. Stort-area was nie skoon nie.

Die eenheid het nie aan my standaarde voldoen nie. Die stort was nie skoon nie en die kamer is baie beknop met 'n dubbelbed en enkelbed in 'n relatief klein area. Geen sitplek binne behalwe op die beddens nie.

Simeon K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simeon K
Enkelreisiger

Fantasies!

Ek het so lekker gebly. Die kamer is ruim en het als wat jy sal nodig hê. Dis skoon en netjies met 'n rustige atmosfeer. Sentraal geleë in 'n stil area met veilige parkering. Met my aankoms is ek vriendelik ontvang en bederf met 'n heerlike, yskoue drankie van my keuse! Ek sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel vir enige iemand wat na Bloemfontein reis. 10 uit 10!

Riana R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Die vriendelikste hospitaliteit wat ons nog ooit gehad het.

Ons is meer as gasvry ontvang. Ons is op die hande gedra. Erika het my gekontak en gevra of ons koeldrank, bier of sap wil hê met ons aankoms. Ek vra toe koeldrank vir my man en sap vir my. Toe is dit nie 'n botteltjie of blikkie Coke en 'n 250 ml sap vir my nie. Nee, dit was 'n yslike groot bottel en boks vol! Die plekkie was pragtig skoon. Daar is 'n braai en 'n buitetafeltjie. Ai, ons was so spyt dat ons so vinnig moes vertrek dat ons nie bietjie daar kon kuier nie. Ons het net oorgeslaap vir 'n troue. Ek hoop dat ons gou weer Bloemfontein toe kan gaan om by Erika te gaan oornag.

Johanie E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanie E
Enkelreisiger

Heerlike gasvry home-sweet-home kuier.

Hierdie mense is ordentlike boere gasvry mense met liefde in hul hart. Niks is te veel moeite en bande van vriendskap is onmiddellik gesmee. Ek wens hulle toe alles wat mooi is!

Leonie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Erica het ons baie vriendelik ontvang en bederf met ietsie heerlik koud in die yskas. Die kamer het als in wat jy nodig het. Sal beslis weer daar gaan bly.

Elizabeth W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Enkelreisiger

Puik.

Ek sal vir seker 28onCalliope aanbeveel en self weer daar oorslaap. Baie dankie vir die aangename tyd!

Brendon C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kliëntediens in die wêreld! Absoluut fantasties diens.

Ons verblyf was verskriklik lekker en baie vriendelike gasvryheid. Sal dit vir almal aanbeveel wat Bloem toe gaan.

Susan C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

28onCalliope was vir ons baie gerieflike verblyf en wonderlik troeteldiervriendelik en het ook gratis Wifi en DStv ingesluit. Dit het als gebied wat geadverteer is. Die gasvryheid waarmee ons ontvang is en ook tydens ons verblyf het dit werklik baie aangenaam gemaak.

Coenie N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Alles kraakvars skoon en netjies.

Die ligging was baie gerieflik vir ons en die groot verrassing was dat die eienares en my jongste dogter vroeër in Welkom goed bevriend was.

Marchant V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marchant V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Erika het ons baie vriendelik kom groet en ons het verversing geniet teen geen ekstra kostes nie. Ons het die koue bier en koeldrank baie geniet en het lekker ontspan. Dankie aan Erika vir die gasvryheid en konstante kontak om seker te maak dat alles nog reg verloop. Voorstelle vir die woonstel (Bietjie meer hangplek sal waardeer word / hangkas of clothing rack).

Johan U - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, netjies en vriendelik.

Baie goed geleë, netjiese eenheid, veilig.

Rubin B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin B
Enkelreisiger

Soos my eie huis en nog beter.

Erika is 'n regtig 'n wonderlike mens het vir my gevoel of ek by my ouers se huis is sy my op die hande gedra en nog bederf ook met die wonderlikste verrassing wat vir my in die yskas gewag het en sy nog my kamer se verkoeler voor my aankoms aangesit ook, sy is tops, sal volgende keer weer by haar tuisgaan - "my mother away from home".

Hector F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector F
Saam met vriende

Rustige oorbly punt.

Naby die N1 en die mall so dit maak alles net maklik. 'n Lekker oornagpunt wat ek weer sal besoek.

Alet V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Gesin met klein kinders

Booking again soon!

So friendly and homely. Will be staying there again next month! Even had a cold beer ready and chocolates - it was very special after a day of travelling!

Laura E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura E
Gesin met tieners

Aangenaam verras! Waarde vir geld en eienaar was baie gasvry en aangenaam.

Gerieflik en aangenaam. Was werklik bo verwagting verras.

Theo D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Geriewe vir opwas van skottelgoed en 'n voedsel voorbereidings area is nie beskikbaar in die eenheid nie. Die kamer spasie was effe beperk a.g.v. die addisionele bed wat in die vertrek aansienlik verklein. Die gasvrou se kommunikasie met ons was deurlopend van groot waarde en ons kon die plek maklik opspoor danksy haar aanwysings.

Emilise R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emilise R
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon, personeel uiters behulpsaam.

Ek was siek en die mense van hierdie gastehuis het uit hulle pad uit gegaan om my by te staan en te help. Hulle het my hospitaal toe geneem, lank vir my daar gewag totdat ek gestabiliseer was. Hulle het my daarna gekontak om uit te vind of ek veilig is op die pad verder. Dis 'n huislike, veilige, gerieflike plek waar enige persoon tuis sal voel.

Kobus D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Het baie lekker gebly. Daar is als wat ons nodig gehad het. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Baie vriendelike mense en laat jou baie welkom voel.

Andre S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfied with service received.

I would like to thank the management of 28onCalliope for a well prepared place and the very good service rendered by them. Only problem with the place is that it is a bit far off from CBT Bloemfontein. Further everything was very satisfactory.

Mariaan P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan P
Gesin met tieners

Goeie verblyf naby aan besigheidsentrum.

Baie goeie verblyf vir oornag. Naby aan besigheidsentrum. Geleë in stil deel van stad.

Hanneke B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uitsonderlike waarde vir geld met klomp ekstra bederfies en 'n vriendelike behulpsame gasvrou.

Tol S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tol S
Enkelreisiger

Baie aangenaam en mens het niks meer nodig nie.

Dit is 'n aangename atmosfeer, die diens is goed, die kamer het alles wat nodig is.

Leshana H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leshana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was in die kamer wat ons nodig gehad het. Puik.

Baie dankie Erika vir jou vriendelike ontvangs en geduld met die wag. Die kamer is regtig toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Wens jou net die beste toe.

Tol S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tol S
Enkelreisiger

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Waarde vir geld en aangename verblyf.

28onCalliope's terugvoer

Baie dankie Tol. Dankie ook vir jou geduld.
DStv is uitgesorteer. Kom gerus weer.

28onCalliope
Ansa D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topgraad-verblyf uit die boeke.

Mooi uitsig, baie goed geleë, weg van al die stadsgewoel. Rustig, vriendelike bestuur, maklik om te vind en omgewing sal toeriste kalmeer na lang rit.

28onCalliope's terugvoer

Dankie Ansa. Ons sien uit na julle volgende besoek.

28onCalliope
Reinhardt H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H
Enkelreisiger

Waarde vir geld!

Goeie kliëntediens ervaar en kamer was verkoel voor my aankoms.

28onCalliope's terugvoer

Dankie Reinhardt. Ons verwelkom jou graag weer op jou reis terug huis toe.

28onCalliope
Karen D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an awesome visit, Elize is a wonderful host.

We were very happy, Elize had a makeshift gate made so our puppy could roam freely. Elize was a superstar who assisted with all our requirements, and even doggy sat for us while we did our business.

28onCalliope's terugvoer

Thank you Karen. It was lovely to host you. Please come again.

28onCalliope
Vanaf R70 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R70 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R70 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Callioperylaan 28 , Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwN2UxMGQwLWYzN2MtNGFiMy05YzU3LWE1ZDBiZjQ4ODIxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R70 000  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 28 Calliope Drive Helicon Heights 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.0755 26.230694444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za