Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Carissa Street

Gastekamer
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is geskik vir 1 gas en het 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n TV met Netflix, Showmax en WiFi. Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grondvloer-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het sy eie ingang en beskik oor 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is lugversorging, 'n TV en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid se kombuisie het 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n Weber-braai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 150
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het sy eie ingang en beskik oor 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is lugversorging, 'n TV en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid se kombuisie het 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n balkon met gasbraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 1)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee14cdc6b24cf3f37dd0bce4598ae8ddf2b26d9a509ca992b909b01d778a38c08ce438bab48b9817cd2ec6de335543c7ba01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 1) 71 5 1 5 29 Carissa Street Steenbras View 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.055204444268 18.82596682209