LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2nd Hole Glamour | LekkeSlaap
+40

2nd Hole Glamour

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheerline-singel 8, Pezula Gholflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

2nd Hole Glamour is 'n moderne selfsorghuis op die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en spog met lieflike uitsigte oor die landgoed van die dek af.

Die dubbelverdieping-vakansiehuis het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers het elkeen 'n stort of bad of albei. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore om maaltye voor te berei.

Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die huis het 2 sitkamerareas en die tweede leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n randvloeiswembad wat oor die landgoed kyk. 'n Dubbelmotorhuis is vir 2 voertuie beskikbaar.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n swembad, klubhuis en 'n tennisbaan op die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel op die landgoed met 'n spa, gimnasium, verhitte swembad met 'n ouderdomsbeperking, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by 2nd Hole Glamour sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sheerline-singel 8, Pezula Gholflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheerline-singel 8, Pezula Gholflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYlFR8vOkqKSOmKN1ufSihVwEuWY0uwdV1OS3SaI2DjViC4OEm7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 10) 8 Sheerline Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.067719 23.094682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!