3 At Sea
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 99, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
3 At Sea is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Ramsgate-Noord, KwaZulu-Natal. Hierdie dubbelverdiepinghuis is 'n wonderlike wegbreekplek vir vriende en familie wat naby plaaslike geriewe wil wees.
Dié huis bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die huis het ook 'n gastebadkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. 'n OpenView-dekodeerder is beskikbaar, maar gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring indien hulle DStv wil kyk. Skuifdeure in die kombuis en die sitkamer lei na 'n omheinde binnehof met 'n braai en buitemeubels.
Gaste het toegang tot 'n motorhuis en 1 oop parkeerplek in die kompleks. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en Lawrence Rocks Beach.
Slaapplek
’n Bespreking by 3 At Sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 395
Jaar gelys 5
Ligging
- Marine-rylaan 99, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 99, Lawrence Rocks, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom