LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Chelsea Place | LekkeSlaap
+14

3 Chelsea Place

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 850 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
3 Chelsea Place
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Ekstra kostes:
- ’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000. Die bedrae word per bespreking gehef.
- Die breekskadedeposito sal terugbetaal word nadat die woonstel nagegaan is en indien daar geen skade op die perseel is nie.
- Die balans moet 1 week voor aankoms betaal word.

Huisreëls ens.:
- Gaste sal ’n aparte besprekingskontrak ontvang wat hulle moet invul en deurlees en dan terugstuur aan die agent.
- Gaste mag nie op Kersdag, Welwillendheidsdag of Nuwejaarsdag inklok nie.
- Geen skoonmaakdienste tydens gaste se verblyf nie.
- Geen studentebesprekings- of partytjies/-geleenthede word toegelaat nie.
- Rook (asook elektriese sigaret) is verbode in die eenheid.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Alle eenhede het ’n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie dekodeerders, slimkaarte en kabels bring. PVR-dekodeerders word nie ondersteun nie.
- Tariewe is onderhewig aan verandering sonder enige vooraf kennisgewing.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholson-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69Y3PKobYNhbkIEXylvlfwHDVgwxPXIWwYoy3LspsZrFL6Fw62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 Nicholson Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -30.831771 30.395267
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!