LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Colours Blue | LekkeSlaap
+13

3 Colours Blue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

3 Colours Blue is op 'n heuwel bo Mosselbaai geleë en bied asemrowende uitsigte oor die see en die berge. Snags lê die dorp se liggies soos 'n halssnoer teen die donker see en besoekers sit gereeld in verwondering op hul balkonne om hierdie pragtige toneel gade te slaan.

Elke slaapkamer is elegant versier en nooi jou uit om rustig te raak en die styl en gerief te geniet. Van die geriewe in elke kamer: 'n balkon/stoep, waaier, verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, TV, kluis en haardroër.
Ander geriewe op die perseel: wasgoed- en braaigeriewe, swembad en kredietkaartgeriewe. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend in ons knus eetkamer of op die balkon bedien waar jy kan sit en kyk hoe die dorp langsaam ontwaak. Drankies is ook beskikbaar.

Rook is verbode in die kamers.

Redes om Mosselbaai te besoek: die gematigde klimaat, volop sonskyndae, pragtige strande, 5-ster gholfbane, staproetes, straatkafees, die Outeniekwaberge wasig in die verte en die rustige atmosfeer.

Mens kom van heinde en verre om rustig te raak in hierdie kusdorp, etes te geniet en skemerkelkies te drink by die seekantrestaurante Delphino's, Kingfisher Seafood Restaurant, Italian Bakery, Ponto of Big Blu Tapas Bar en Point Hotel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir 3 Colours Blue
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Colours Blue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NDZjMGZmLTg5ODMtNGRjNy05YWNiLWFkN2YwZTczZTdiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 75 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.185442663322 22.147241234779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!