LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Colours Blue | LekkeSlaap
+31

3 Colours Blue

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir 3 Colours Blue
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Japie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not nice sleep, very noisy roof.

Bad night sleep, noise on roof sound like loose roof plates.

Riaz M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaz M
Besigheidsreis

Great, wonderful views, very friendly and helpful staff.

First impressions is a lasting impression.

Ruan V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan V
Enkelreisiger

Weereens 100% dankie.

Sien sterre.

Franco S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franco S
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie mooi uitsig, baie netjies.

Carin B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Enkelreisiger

Vriendelike mense, rustige atmosfeer, beste ligging en beste en mooiste uitsigte op hawe, see en berge.

Dit was voorwaar die heerlikste, mees ontspanne verblyf met die beste en vriendelikste diens van die personeel wat ek nog ooit in 'n gastehuis beleef het. Sal beslis weer daar bespreek.

Robbie B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie B
Enkelreisiger

Baie lekker en vriendelike personeel.

Sien sterre.

3 Colours Blue's terugvoer

Good Day

Thank your for the review and for staying with us.

Kind Regards
Marlise

3 Colours Blue
Michele D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Michele D
Gesin met klein kinders

My kuier het basies bestaan om die gerief te gebruik as slaapbasis.

Daar is slegs 1 braaigerief vir alle kamers waar ek tuisgegaan het. Die kombuis was ook gedeel deur alle gaste. Vir die akkommodasie wat betaal is, was my verwagting dat ek verseker moes wees van veilige en geruste parkering. Na dag 3 moes ek toiletpapier aanvra. My verblyf het dus nie my verwagtinge oortref nie.

Bonita K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita K
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens ontvang.

Sien sterre.

3 Colours Blue's terugvoer

Baie dankie. Hoop om jou gou weer hier te sien.

3 Colours Blue
Veronica G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie aangenaam.

Puik diens. Heerlike ontbyt en geriewe. Sentraal geleë. Vars lug en rustige omgewing. Voorwaar 'n heerlike ervaring.

Nathalie C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nathalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie netjies en lekker plek om te bly. Lekker rustig en baie vriendlikheid.

Louise V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Pragtige uitsig en heerlike ontbyt.

Pragtige uitsig, maar nie so sentraal nie. Heerlike ontbyt en goeie vriendelike diens.

Marissa C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig vanuit die swembad.

Heerlike beskuit maar net 2 melkies. Ongelukkig het ons kamer 2 enkelbeddens gehad, was donker en weggesteek aan die agterste kant van die vertrek. Die eenheid het geen lugversorging gehad en die hoe temperature het dit baie warm en bedompig gemaak. Ontbyt was heerlik.

Charlaine E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

We had a lovely stay and will definitely revisit. Friendly reception by the staff on duty, clean and amazing view. Our breakfast the following morning was delicious. We will definitely return. Thank you.

Fanie V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik en baie vinnig gehelp met aankoms en die ontbyt die oggend was meer as genoeg.

Die kamer waarin ons oornag het, was baie skoon en netjies. En met ons aankoms was alles gereël. Ek sal beslis weer met ons terug ry vanaf Pretoria weer daar oornag. LekkeSlaap het ons nog nie een keer in die steek gelaat en ons is nou al van die 1ste September op die pad. Dankie!

Johan M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker twee aande in Mosselbaai.

Die uitsig van die balkon is asemrowend. Die ontbyt was uitstekend en alle personeel vriendelik en behulpsaam.

Johan R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Uitstekend! Kombuis toebehore as gaste sou braai kan verbeter, maar origens baie goed!

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed286546089cee74357a83b00538221bb5e8537608873825d200be9cdcdd3f528ae31a8d5912ad50e70c4b45a81670fd01f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160  per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 75 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.185442663322 22.147241234779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!