Willard's Beach Akkommodasie by 3 La Pirogue Thatched Roof Penthouse | LekkeSlaap
+13
+13

3 La Pirogue Thatched Roof Penthouse

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach Road 95, La Pirogue No. 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

No 3 La Pirogue is 'n ruim selfsorgdakwoonstel met 3 slaapkamers en 'n grasdak in 'n veilige kompleks in Ballito. Elke vertrek, behlawe 1 slaapkamer, bied see-uitsigte. Die kompleks is oorkant die hoofswemstrand in Ballito en langsaan die Boulevard Winkelsentrum wat 'n kruidenierswinkel, verskeie ander winkels en die Mozambique Restaurant bevat.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek vir altesaam 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort en lugversorging. Die kamer het skuifdeure wat lei na die balkon. Die tweede en derde slaapkamers beskik elkeen oor 'n koningingrootte-bed. Dié 2 kamers deel 'n tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis het moderne swart en wit werkoppervlaktes en is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër sowel as 'n ontbyt-toonbank met stoele. Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n platskerm-TV (55'') met DStv. Skuifdeure lei uit die leefarea na 'n ruim patio met buitemeubels en 'n Weber. Kom en geniet die beeldskone uitsigte oor die tropiese tuine oseaan vanaf die patio. Veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar.

Die La Pirogue-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en plonspoel vir peuters en word omring deur 'n beeldskone tropiese tuin. 'n Gedeelte van die tuin het ook 'n plankpaadjie wat oor 'n natuurlike stroompie na 'n inheemse en ongerepte deel van die tuin lei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Compensation Beach Road 95, La Pirogue No. 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach Road 95, La Pirogue No. 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMWU2ZWFjLTE1NTUtNGExYi1hOTJmLTBkNmMwNzUzZTdmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 95 Compensation Beach Road No 3 La Pirogue 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.534412777481 31.22113019228
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za