3 Manhattan on Coral
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 100, Manhattan 3, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3 Manhattan on Coral is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is gerieflik naby die hoofaantrekkings en geriewe geleë wat dit die ideale basis vir vakansiegangers en sakereisigers maak.
Die moderne woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat oor 'n slaaparea, leefarea en kombuisie beskik. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n etenstafel waat gaste al fresco-etes kan geniet.
Gaste kan op die nabye strand wat gewild is vir vlieërbranderry en ander watersport, stap. Die omliggende omgewing het ook verskeie restaurante, kafees en winkels wat oorgenoeg opsies vir etes en vermaak aan gaste bied.
Slaapplek
’n Bespreking by 3 Manhattan on Coral sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dewald Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Jaar gelys 2
Ligging
- Coral-weg 100, Manhattan 3, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 100, Manhattan 3, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18