Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Martha's Vineyard

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-singel 22A, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

3 Martha's Vineyard bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Uitzicht, Durbanville. Dit kan die ideale opsie wees vir 'n naweek-wegbreek vir gaste wat die noordelike voorstede van Kaapstad wil verken.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek en die sitarea met 'n kaggel.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n gas- en houtbraai. Die verblyf is omhein en is naby talle winkels, restaurante en die bekende Durbanville-wynroete. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Martha's Vineyard sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 3 Martha's Vineyard
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Steenbok-singel 22A, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Martha's Vineyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-singel 22A, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA588bff8e4176303da952f395243fe0fcfe16257a6ec9dcfc25c9d8c33b19542af3c4f0f7747c9820ad2142a063c4dc29e4a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 22A Steenbok Close Uitzicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.82246 18.67911
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem