LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 On Nebraska | LekkeSlaap
+32

3 On Nebraska

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir 3 On Nebraska
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Renier T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier T
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ek sal beslis 3 on Nebraska aanbeveel. Ek en my dogtertjie van 2 het heerlik gebly. Baie oulike en netjiese plek, naby alles en beslis goeie waarde vir geld. Meer as genoeg spasie vir 'n gesin. Sal enige tyd weer daar gaan bly!

3 On Nebraska's terugvoer

Duisend dankies vir jou mooi woorde Renier. Dit was ‘n plesier om julle te huisves. Mooi bly. Groete. Glynn

3 On Nebraska
Jessi-leigh K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessi-leigh K
Gesin met klein kinders

Amazing.

Glynn is such a lovely and friendly hostess! We only stayed for one night, but would highly recommend to anyone. She even sent a message the next day asking if we arrived home safely. Thanks so much Glynn.

3 On Nebraska's terugvoer

Hi Jessi-Leigh.
My apologies for only responding to your review now but I have only just received it. Better late than never.
Thank you so much for your kind words.
It was a pleasure hosting you.

3 On Nebraska
Christie B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie B
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Baie lekker plek en naby winkels. WiFi vinnig en als wat jy soek weg van huis af.

Johan T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en waarde vir jou geld.

Sal enige persoon aanbeveel na 3 On Nebraska.

Gerhard J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en aangename verblyf.

Ons is so gasvry ontvang en gehelp met ons bagasie. Aangesien ons bejaard is en nie regtig besef het daar is steil trappe nie, het ons die vriendelike hulp met aankoms en vertrek so waardeer. Gasheer en -vrou loop die ekstra myl. Baie dankie!

3 On Nebraska's terugvoer

Liewe Gerhard, baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit was ‘n absolute plesier om jul te huisves, julle was wonderlike gaste. Mooi bly. Groete, André en Glynn.

3 On Nebraska
Ivor F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer teruggaan.

Sal weer terugkom.

3 On Nebraska's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ivor. Dit maak my hart bly. Sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Groete.
Glynn ?

3 On Nebraska
Carmenita B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmenita B
Saam met vriende

Splendid time @3 on Nebraska

The place is amazing. Firstly, it looks very nice and comfy. It's clean and everything you need is there. Would recommend it to anyone for a good relaxing place.

Kobus O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly – die woonstel was baie gerieflik en skoon.

Sien sterre.

3 On Nebraska's terugvoer

Duisend dankies vir jou mooi woorde Kobus, dit word opreg waardeer. Dit was ‘n plesier om vir jou, Mariana en jou dogter te kon huisves. Dankie vir julel ondersteuning. Groete Glynn

3 On Nebraska
Brigitte S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Waarde vir geld!

Dit is 'n fantastiese plek en dit bevat alles wat jy benodig. Die eienaar is so vriendelik en bedagsaam. Glynn, baie dankie dat ons daar kon lekke slaap!

3 On Nebraska's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie Brigitte. Dit was so lekker om vir jou en jou pragtige gesin te huisves. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom. Groete. Glynn

3 On Nebraska
Martlie J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het, is daar, maar daarby baie smaakvol.

Die stoep is 'n lushof waar jy die hele dag kan verwyl. Voorwaar 'n besondere plek met oorgenoeg ruimte.

3 On Nebraska's terugvoer

Duisend dankies vir jou resensie, Martlie. Dit was so lekker om vir jou en Dirk te ontmoet. Julle was ongelooflik gaste en sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete
Glynn

3 On Nebraska
Corne V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf by vriendelike en behulpsame mense.

Waarde vir geld verblyf wat baie sentraal geleë is om die omgewing te verken.

3 On Nebraska's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Corné. Dit was heerlik om vir jou en jou man te kon ontvang. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is. Groot waardering dat jy tyd geneem het om dit te voltooi.
Groete.
Glynn

3 On Nebraska
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b3f4dfafe9b87c133496d15d32eb0892697b66a2fc16bf401250f4e6427af6ea39b940756b9393890bad95ee5b48f94d475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 3 Nebraska Street Stellenridge 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.876633465999 18.653912157078
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!