LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+58
Selfsorg in Bellville

3 On Nebraska   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Zain D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Very comfortable, relaxing and safe. The accommodation was very cosy, close to the shops and minimal traffic. The owner was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Thank you so much for your kind review. Much appreciated. Regards Glynn

Marilu N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Thank you. Perfect for our purpose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Dit was kort, maar het die gasvryheid opreg waardeer. Die gasvrou het seker gemaak dat daar iemand was wat ons kon ontvang en dat daardie persoon ons welkom laat voel het. Sy het ons mooi verduidelik hoe alles werk en wat ons moet doen. Ons was daar vir die twee Oseane maraton en het baie vroeg die oggend vertrek en sou eers na 10:00 terug wees om uit te boek. Die gasvrou het gereël dat daar vir ons stortgeriewe was en ons is weer baie goed behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie vir jou mooi resensie, Louis. Dit maak my hart bly dat julle lekker gebly het. Ons sien weer. Groete.

Andrie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker! Glynn is 'n uitstekende gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie. Ek waardeer julle mooi resensie opreg. Mooi bly. Groete Glynn

Brian K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2026

I will be back! Everything that you will need and super close to the Mall. Really safe and a very kind host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daphne E
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2026

Plekkie was mooi, netjies, skoon en gerieflik, vriendelike gasheer en vrou. Rustig en ontspanne!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie vir jou resensie. Groot waardering. Groete, Glynn

Tes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike, netjiese, sentrale verblyf. Uitstaande gasvryheid. Wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie, Tes. Groot waardering. Groete vir jou.

Megan R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Excellent accommodation. Excellent accommodation. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Dankie dat julle by ons gebly het, Megan. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Dankie vir jou resensie. Waardeer

Almarie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Oornag. Skoon en netjies. Alles wat nodig is. Goeie aanwysings en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie. Dit was ‘n plesier om julle gesin te huisves. Dankie dat julle ons plekkie so mooi netjies agtergelaat het. Groot waardering. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek

3 Nebraska Street, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf912d95cd620c3c536e813a254710b07ae854b1f10a37a480c5e9eeb47b9bda0dd29d89ef5c648fc01fd0be12d699194812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 3 Nebraska Street Stellenridge 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.876633465999 18.653912157078

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang