Margate North Beach Akkommodasie by 3 Serena | LekkeSlaap
+18
+18

3 Serena

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3 Serena bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n dupleks-woonstel in Margate. Dié woonstel het 4 slaapkamers en is stapafstand vanaf Lucien- en Margate Noord-strand.

Die woonstel het 2 verdiepings. Die onderste verdieping het 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer, asook 'n kombuis. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, 'n mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer lei na 'n patio met ingeboude braaigeriewe.

Die eerste verdieping het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n privaat sitkamer wat lei na 'n privaat balkon. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n stapelbed, en deel 'n badkamer met 'n stort.

Die motorafdak het parkeerplek vir 3 voertuie. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante. Dis die ideale plek vir 'n gesinsvakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Serena sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir 3 Serena
Netheid
4.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Forest-weg 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Serena het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 8)
Vanaf R880
per nag (plek vir 8)
Vanaf R880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 4, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMLIhcGcRpFZnuZlmtDze6cEEbnk1Lw3NZCS2b7Htg5KrmDBcWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 4 Forest Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.856784823594 30.375089506746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za