LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Selfsorg in Sandbaai

30 Branderdraai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Roy S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Wonderful family getaway with friends in a beautiful, spacious beach house. We had a wonderful stay at this beautiful beach house in Sandbaai. It was the perfect getaway for our two families, with plenty of space for everyone, including our teenage kids. The house was spotless, well-equipped, and had everything we needed for a relaxing weekend. We made some amazing memories with good friends and would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donne S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Wonderful family house. Second visit and again a charmer! Clean, spacious and stunning view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Thanks Donne. It was a pleasure hosting you again, and I look forward to seeing you in the near future. Kind regards, Chris and Leanne

Karl B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Om wakker te word en die see te sien. Die huis is by die see geleë en is fantasties om saam met vriende te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Karl. Dit was aangenaam om julle as gaste hier by 30 Brandeerdraai te ontvang en ons sien uit na jul volgende besoek. Chris en Leanne

Marinel W
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Lovely house with amazing views. Had an absolutely wonderful time staying at 30 Branderdraai. Lovely house, everything we needed and more, with beautiful views. Hosts were very accommodating and available at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Thank you, Marinel, for taking good care of 30 Branderdraai. It was a pleasure hosting you and your family, and we are looking forward to seeing you again in the near future. Kind regards, Chris

Juanell M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Vreeslik lekker. Ons sal 30 Branderdraai vir enige iemand aanbeveel. Die huis is toegerus met alles en meer wat benodig is vir 'n lekker groep wegbreek. Ons sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie. Jou positiewe terugvoer beteken baie vir ons en dien as motivering om nog beter te doen. Hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete Chris

Lauren S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Very enjoyable. Well equipped house, beautiful location. Friendly and engaging host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Thank you, Lauren. Your positive feedback serves as motivation to all of us to do even better. Looking forward to hosting you again in future. Kind regards, Chris

Catherine T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Relaxing holiday. Chris was extremely helpful. Wonderful location. Stunning view of the sea and lovely walks. Great family holiday home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Thank you, Catherine. Your positive comments can only motivate us for the future. Looking forward to your next visit. Regards, Chris

Shaun M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Was great. The owner was there to receive us. He was super nice and explained everything we needed to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Thanks Shaun. Highly appreciated and looking forward to hosting you again in the near future. Kind regards Chris

Heino W
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Genoeg spasie, bitter mooi uitsig, gemaklik, skoon en netjies. Baie lekker plek. Baie ruim plek, tog is die kamers so dat niemand gesteur word nie. Die uitsig is baie mooi. Oom Chris het ons baie mooi gehelp en baie moeite gedoen. Beveel die plek enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie vir jul komplimente, Heino. Wees verseker dit spoor ons aan om nog beter te doen. Sien daarna uit om julle weer in die toekoms by 30 Brandedraai te akkommodeer. Mooi dag vir julle en alle voorspoed vir julle en die sportspanne. Groete, Chris

Sonja F
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Beste ligging waar ons nog gebly het. Alles wat jy nodig het. Baie netjies en gerieflik. Kan nie vra vir 'n beter uitsig. Winkels en wynroete naby. Wi-Fi stadig en swak sein, maar dit was nie belangrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
30 Branderdraai
Baie dankie Sonja dat julle 30 Branderdraai goed versorg het en so netjies gelos het. Jammer dat DStv stadig was, ek het dit reeds met ons diensverskaffer opgevolg. Dit was 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer en ek sien uit na julle volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

30 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7601ac194c30055dfe2cdea101e06f56f946cc0dfa03e62ac5fa17b3ab0b98450590d346e0d7f02b024453280c11adaf32f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 35 5 1 5 30 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.420923 19.184795

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang