30 Montreux
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 90, Tuine, Kaapstad middestad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
30 Montreux is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Dit is perfek vir sake- en ontspanningsreisigers om alles wat Kaapstad bied, te verken. Dit is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot die stad se ikoniese plekke.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-woonstel het ook 'n leefarea met gemaklike sitplek voor 'n platskerm-TV sowel as 'n etenstafel.
Met sy uitstekende ligging, bied die woonstel asemrowende uitsigte oor die Kompanjie-tuine, Seinheuwel en Leeukop. Gaste is slegs 'n kort entjie van Langstraat, bekend vir sy opwindende vermaakopsies.
Slaapplek
’n Bespreking by 30 Montreux sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 219
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Queen Victoria-straat 90, Tuine, Kaapstad middestad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen Victoria-straat 90, Tuine, Kaapstad middestad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom