Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

304 Ocean View

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir 304 Ocean View
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Lindie-lou D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie-lou D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al ons verwagtinge oorskry. Beste eenheid ooit.

Beste eenheid waarin ons nog ooit geslaap het. Dit het al ons verwagtinge oorskry. Ek beveel dit vir enige iemand aan. Dit is netjies, onsettend goed uitgelê met baie spasie, beste geriewe. Vriendelike personeel in ontvangs. Ligging kan nie meer perfek wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mellenie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellenie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Apart from the constant rain, we had a very nice stay.

Xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegter as wat ek verwag het.

Woonstel is baie koud, kry geen son nie, ook geen verhitting-toestelle nie. Die totale atmosfeer in die woonstel is baie koud. Hoofslaapkamer het nie 'n mat nie en ook geen matjies langs die bed nie. Groot badkamer met slegs een hangplek vir handdoeke. Wasbakke se proppe hou nie die water in nie, bly uitloop. WiFi was baie swak, asook die gewone sein vanaf MTN. Die DStv/Multichoice-pakket is totaal onvoldoende. Glad nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Hallo Cj, Baie dankie vir hierdie resensie, ons waardeer al jou terugvoer. Ons is verskriklik jammer vir al die probleme wat jy gehad het. Ons sal die eiendoms bestuurder hierna laat kyk en dit uitsorteer.

304 Ocean View
Anna K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K
Gesin met tieners

Really enjoyed my stay, was excellent and would visit again.

Recommendations: lounge set is not comfortable, please look at that; Wi-Fi is not accessible in other rooms except the small bedroom, please provide the loadshedding schedule.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Hello Anna, thank you for your review, we appreciate all your feedback. We hope that your overall stay with us was amazing. We have noted your recommendations. We take your feedback seriously and will strive to improve. We hope to welcome you back soon.

304 Ocean View
Michelle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Gesin met tieners

The accommodation was lovely and the location excellent for our purposes.

The only issue I had is the fact that, despite all of the amenities, which was fantastic, loadshedding in the area lessened the experience to being less pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is goed geleë en toegerus en het 'n pragtige uitsig. Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam.

Enigste klagte is dat die tuimeldroër en strykyster nie in werkende toestand is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela J
Saam met vriende

Excellent.

Excellent, really comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfyingly.

Dankie 304 Ocean View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Hi Kallie, thank you so much for booking with us. We are happy that you enjoyed your stay and the services provided by us. Wishing you a wonderful 2023.

304 Ocean View
Adri J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J
Gesin met tieners

Was absolutely amazing.

It exceeded our expectation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Good day,

We appreciate your great review about your stay.

We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.

Kind Regards
HostAgents

304 Ocean View
Carl S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens van eiendomsagentskap!

Ons het aanvanklik St Tropez 1006 bespreek en op 1 Junie het die eiendomsagentskap ons in kennis gestel dat die plek nie meer beskikbaar in nie. Dit verander toe na 304 Ocean View op 6 Junie. Ons vertrek van Upington op 11 Augustus, so meeste van die tyd is daar geen selfoonsein langs die pad nie. Op die dag van aankoms was die betrokke blyplek blykbaar nie meer beskikbaar nie weens waterskade en die agentskap het ons toe heeldag probeer in die hande kry om ons in kennis te stel. Die alternatiewe blyplekke was glad nie wat ons in gedagte gehad het nie, maar hoe anders gemaak die dag van jou aankoms en dit is nog laat ook. Ons het die agentskap laat weet ons sal teen 15h00, maar ongelukkig was die agent eers teen 17:00 beskikbaar. Hulle stuur toe vir ons 'n GPS ligging na die verkeerde adres en beweer toe dat ons nog nie die uitstaande bedrag betaal het nie. Die betrokke tyd was die Kaap lekker koud en nat, en ons blyplek het ongelukkig geen verhitting nie. Ek kan nie help nie, ek was nogal teleurgesteld. Gelukkig was dit net 'n naweek en was ons daar vir 'n familiefunksie. Volgende keer doen ek beter huiswerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Gesin met tieners

Perfek. Lekker wegbreek gewees.

Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Hi Elaine

Thank you for taking the time to give us such a great review - we love to hear it!

We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.

We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future.
Kind Regards,
HostAgents

304 Ocean View
Charl B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl B
Saam met vriende

Baie lekker gebly met pratige see-uitsig, en skoon woonstel. Matrasse moet asb. vervang word. Was regtig ongemaklik.

Andersins, geen probleme en sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Hi Charl, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons die resensie te skryf. Ons is bly dat julle oor die algemeen lekker gebly het. Baie jammer om te hoor oor die matrasse, ons sal in kontak tree met die eienaar van 304 Ocean View en dit onder hulle aandag bring.

304 Ocean View
Marco V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ligging uitstekend. Uitsig oor strand in Gordonsbaai iets om te beleef. Woonstel van die beste waar ons nog gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Hallo Marco,
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te skryf.
Ons vertrou dat u ons die geleentheid sal gee om u weer in die toekoms te akkommodeer.

304 Ocean View
Jackie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die woonstel is goed ingerig en baie ruim. Ons het ons tydjie baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Hi Jackie
Baie dankie vir die resensie, Ons glo die verskil le in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker.
Ons sien uit na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.

304 Ocean View
Elzonia L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzonia L
Gesin met klein kinders

Ek en my gesin het ons verblyf by Ocean View met sy pragtige uitsig baie geniet.

Ocean View het ons verwagtinge oortref. Ons het so veilig gevoel en het ook ons tyd daar so baie geniet. Net een wenk: om die vensters was dit nie skoon nie en belemmer nogal mens uitsig, maar ek sal hierdie pragtige plek vir almal aanbeveel. Ek en my gesin gaan baie beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te skryf.
Ons glo die verskil is in die detail en ons streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker
Ek vertrou dat u ons die geleentheid sal gun om u in die toekoms weer te akkommodeer.

304 Ocean View
Jandro J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jandro J
Gesin met klein kinders

Ons het na eerste dag vertrek, want die plek is nie op standaard nie. Ek het vir eienaar 'n refund gevra en nog niks gehoor nie.

Onaanvaarbaar vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazeera L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeera L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect.

Beautiful apartment in the most beautiful location. Views so stunning, you almost never want to leave the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

304 Ocean View se terugvoer

Hi Nazeera,

Thank you for your feedback on your stay, as it is appreciated for future guests.

We hope to see you again in our unit.

304 Ocean View
Vanaf
R1 789
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 789
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 789
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, 304 Ocean View, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c2038c67c04bc8b38792d4bdf529a43a5e31407444f874d4043c2a90fa004da0390f9e0b8f370c8e7ef4ab706cf2790fda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 789 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 36 Beach Road 304 Ocean View 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.12404 18.83172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem