31 on Jarvis
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jarvis-straat 31, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
31 on Jarvis is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van De Waterkant en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat die Moederstad wil besoek.
Dié gastehuis bied gerieflike verblyf in 5 kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Hierdie kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed met gehalte wit linne, en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kamer bied toegang tot 'n gemeenskaplike gastesitarea en -kombuisie. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n buite-eetarea waar gaste hul oggendkoffie kan geniet.
Die huis is stapafstand vanaf verskeie plaaslike besienswaardighede, wat die gewilde V&A Waterfront, plaaslike winkels, winkelsentrums en bekende restaurante insluit.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Portier
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Jarvis-straat 31, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jarvis-straat 31, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom