31 on Kloof
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kloofstraat 31, Aurora, Weskus, 7325, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R1 035 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
31 on Kloof is 'n selfsorg-eenheid wat aan die eienaar se hoofhuis grens in Aurora aan die Weskus. Die lieflike tuin skep 'n rustige omgewing wat dit die ideale plek maak vir gaste wat na 'n wegbreek oor 'n naweek of in die middel van die week soek.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die leefarea het 1 enkelbed geskik vir 'n kind of 'n volwassene. Daar is ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toeegrus.
Die voordeure lei na die groot, gedeelde stoep met meubels waar gaste in die lowerryke tuin en om die braai-area kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 31 on Kloof sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Kloofstraat 31, Aurora, Weskus, 7325, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kloofstraat 31, Aurora, Weskus, 7325, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom